Dricus Du Plessis IG Post - ?? ??Ontmoet vir @dricusduplessis ons eie UFC wêreldkampioen en een van die Hennie’s Hond...
- Posted on Apr 24, 2024
- 2 views
?? ??Ontmoet vir @dricusduplessis ons eie UFC wêreldkampioen en een van die Hennie’s Honde! ????
11 Mei ‘24 Hennie’s Boksburg 11:00-14:00
25 Mei ‘24 Hennie’s George 11:00-14:00
Pull sommer vroeg in vir een van ons Brakke Breakfasts en gaan loer gerus op ons Hennie’s winkel na ons Dricus hemde as jy die perfekte stukkie merch op die dag wil laat teken deur die man homself!! www.therealhennies.co.za
Moenie die een misloop nie, sien julle by Hennie’s????
#stillknocks #hennies #eenvandiehonne #glomytjom #brakkebreakfast #boksburg #george #ufc
Dricus Du Plessis Instagram Post - April 24, 2024
https://www.instagram.com/p/